BRA 2015
OK it’s official our name is now Brilliant Roller Association. “B.R.A.” or for our Afrikaans members Briljante Roller Assosiasie.
Eerstens – Gebed vir die nuwe jaar.
NG Kerk Lindenpark
MY GEBED VIR DIE NUWE JAAR.!
My gebed vir die nuwe jaar
Jesus leer my om nooit
liefde en omgee te spaar
maak U my n nederige man
maak my die jaar
deel van die wenspan
plaas U altyd n wag
voor my mond
leer my om als
te wardeer tussen
die hemel en die grond.
Laat my oorwinnigs lig orals skyn
laat ek daar wees vir groot en klein
leer my om U genade raak te sien
maak U my ja of nee sonder
twyfels of n miskien
leer U my om te volhard in gebed
en om nie my denke met twyfels te besmet
gebruik my die jaar waar U my nodig het
vul my denke met vreugde en vrede
help my om laasjaar te bere in die verlede
om die mooi te onthou
en die nuwe jaar daarop te bou.
Here leer my om geduldig te wees
en om altyd dankbaar te wees
leer my om liefde soos U te gee
en om my tyd op die mooi te bestee
leer my om op U antwoorde te wag
om in donkertye steeds te lag
dankie Here dat U my nog n jaar gedra het
dat U vir my in als voorsien het
my met U liefde beskerm het
U elke sekonde oor my ontferm het.
dis my gebed vir die jaar
dankie Jesus U is elke sekonde daar
Dankie vir nog n jaar.
Geskry deur Jinks
30 Des. 2013
MY PRAYER FOR THE NEW YEAR!
My prayer for the new year
Lord teach me to share
my love and caring
make me a humble man
this year make me
part of a winning team
protect my mouth from
spreading wrong words
teach me to appreciate everything
between heaven and the ground
Let my victory light shine everywhere
Let me be there for big and small
Teach me to experience your grace
Make my yes or no without doubt or maybe
Teach me to pray with persistance
To not fill my thoughts with doubt
Use me this year where U need me
Fill my thoughts with joy and peace
Help me to leave last year in the past
to remember the beauty and to
build the new year on that
Lord teach me to be patient and to be grateful
Teach me to give my love like you do
and to spend my time on the beautiful
Teach me to wait on Your answers
To still laugh even in the dark times
Thank you Lord for carrying me another year
That You provided for me in everything
Protected me with Your love
You showed me compassion every second
This is my prayer for the year
Thank you Lord Jesus for being there every second
Thank you for another year
Written by Jinks
30 Dec. 2013